HF Nortje. Burkas

 

Burkas

 

Oë vol vrese

word my vroue ooit dan vry

sug Afganistan

 

© HF Nortje, 2021

 

Bookmark and Share

2 Kommentare op “HF Nortje. Burkas”

  1. Johan le Roux :

    Roerende nagalm op droewige, relevante vooruitsigte.

  2. Samantha Mostert :

    Hartroerend opgedra aan vroue wat volslae verdruk word.

Los kommentaar

 

*