Thomas Deacon. klipsalmanner koringkriek

 

klipsalmanner koringkriek

en blikaspaai

kapok het die môre oopgekraai

op bitterfontein staan jan de boer

besig om sy koffie soet te roer

 

© Thomas Deacon, 2021

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*