24 August 202125 August 2021 Thomas Deacon. santjie weduwee santjie weduwee wil met jonkman hennie trou kwalik uit die rou * santjie het gebloos toe die wind haar rokkie gryp oprol bo haar kop * hennie sê hoera lekker met die wind gepla sê toe sommer ja © Thomas Deacon, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…