15 October 2021 Helize van Vuuren. ‘n sterkonstellasie van Faans ‘n sterkonstellasie van Faans ons gryp maar almal ‘n kans die dice ver gegooi uit diepwaterkooi en nou eers begin dit te dans © Helize van Vuuren, 2021 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...