Susan Pike. Frikkie Viljoen se soen

 

Frikkie Viljoen se soen

 

Viljoensrus se Frikkie Viljoen

wou Rita se rooi mondjie soen

hy mik in sy skik

maar skrik dat hy hik

haar mond is ‘n masker grasgroen!

 

© Susan Pike, 2021

 

Bookmark and Share

Comments are closed.