20 October 202120 October 2021 Susan Pike. Six-love Six-love Klein Dennis van Middelste Straat wou niks weet van virus se raad hy slaan homself kis aan balle wat mis maar laat hom tog six-love ompraat. © Susan Pike, 2021 Deel: Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook Click to share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading...