Susan Pike. Mondjie gesnoer

 

Mondjie gesnoer

 

Hardhorende Dawie van Schoor

wou vroulief in lock down stil toor

haar muti gevoer

en mondjie gesnoer

tog bly sy steeds voor in die koor.

 

© Susan Pike, 2021

 

Bookmark and Share

Comments are closed.