Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
21 October 202121 October 2021

Nuwe Bundel. Dolf van Niekerk: Splintertyd

 

 

 

Splintertyd

Dolf van Niekerk

Splintertyd verskyn in Van Niekerk se twee-en-negentigste lewensjaar terwyl die koronavirus woed. Dié bundel staan in die teken van verlies aan kragtigheid maar ook ’n triomf van lewe waarin

     … sintuie
soos vingers
uiteindelik my oë sal wees.

Intense bewustheid van die mens se plek in sy omgewing en die heelal spreek uit gedigte waarin die mens se roekelose oorbenutting lei tot die aarde wat

… soos ’n verskrompelde ertjiepit
sy baan kwytraak in die ruim.

– Jeanette Ferreira

 

Oor die outeur

Dolf van Niekerk het sy loopbaan begin as omroeper by die destydse Afrikaanse diens en later oorgeskuif na Landbouradio. By sy aftrede was hy Direkteur van Landbou-inligting in die Departement van Landbou. As skrywer is hy veral bekend vir sy prosawerke Die son struikel (1960), Skrik kom huis toe (1968), Die haasvanger (1985) en Kroniek van turf  (2016), maar is ‘n baie veelsydige skrywer wat ook dramas en digbundels gepubliseer het. Berigte uit die skemer is die jongste toevoeging tot die lys digbundels, wat ook  Nag op ‘n kaal plein(20016), Lang reis na Ithaka (2009), Bleek planeet (2013) en Portrette in my gang(2016) insluit.

 

[Imprimatur Uitgewers 2021. ISBN 978-0-620-94670-4]

 

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Nuwe Bundel. Hilda Smits: mag die diep slaap jou dan
Resensie: “Splintertyd” (Dolf van Niekerk) →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d