1 November 2021 Marieta MacGrath. Die lewensverhaal van ‘n Frieskoei Die lewensverhaal van ‘n Frieskoei Begin op ‘n dag by ‘n bieskoei En soos dit maar is Op die lewe se bus Eindig dit tragies by vrieskoei © Marietha MacGrath, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…