3 November 2021 Zandra Bezuidenhout. ‘n Lywige boer van Napier ‘n Lywige boer van Napier het gevry op sy eie manier. Sy soene was giftig maar sy pens te gewigtig om ‘n nooi in die kooi te plesier. © Zandra Bezuidenhout, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…