6 November 2021 Marthe McLoud. Oom Daantjie van Gabriëlskraal Oom Daantjie van Gabriëlskraal Oom Daantjie van Gabriëlskraal Se plaaslewe voel baie vaal Hy kikker dit op Met vrouens en dop Nou swem hulle naweke kaal. © Marthe McLoud, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…