Marthe McLoud. Gifappel Marie van Schoor

 

 

Gifappel Marie van Schoor

 

Ou Gifappel Marie van Schoor

Het Daantjie gepluk uit die koor

 

Sy’s rooi om die hals

Want hy sing so vals

 

Hy’t padlangs sy note verloor.

 

© Marthe McLoud, 2021

 

Bookmark and Share

Comments are closed.