8 November 2021 Marthe McLoud. Die lywige juffrou De Waal Die lywige juffrou De Waal is dodelik bang vir ’n skaal Sy vrees ’n dieët maar hou nie op eet Nou verbeel sy maar sy is skraal. © Marthe McLoud, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…