11 November 2021 Hannes Visser. Visvang Visvang ‘n visserman van Germiston vra soos ‘n getroue christen die seën op elke gooi vir die siel van sy prooi toe vang hy ‘n Ford se piston © Hannes Visser, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…