12 November 2021 Hannes Visser. Die biker Die Biker ‘n bronstige biker van Benoni sê sy goose moenie so moanie toe hy spoed begin kry het sy gatkant afgegly omdat sy nie vaster wou klou nie © Hannes Visser, 2021 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…
Lieflik.