12 November 2021 Hannes Visser. Onthulling Onthulling ‘n celeb anderkant makwassie onthul toe mos op die kassie haar huw’lik is verby sy kan nie langer bly by ‘n man wat hom nooit wassie © Hannes Visser, 2021 Deel:Click to share on Facebook (Opens in new window)Click to share on Twitter (Opens in new window)Like this:Like Loading...