Marieta McGrath. Ouma se afdak

 

Ouma se afdak

 

As Ouma haar bra vanaand afha’k

En alles wat bo was daar afsak

En swaartekrag trek

Als mooi op sy plek

Dán kry haar voete ‘n afdak

 

©Marieta McGrath

Bookmark and Share

Comments are closed.