Marieta McGrath. Orkney Snorkney

 

Orkney Snorkney

 

Van deftige Dora van Orkney

Mag niemand ooit weet hoe sy snorkney

Sy’s ook te fyntjies

Vir skielike windjies

En sê def’nitief nie die woord forkney

 

© Marieta McGrath, 2021

 

Bookmark and Share

Comments are closed.