22 November 202122 November 2021 Francois de Jongh. Bandiet Bandiet Oom Kalekop kom kuier in die Boland Gooi lepellê-oë maar ons het verstand Sê nie more nie Ook nie naand nie Oes maar net die trosse in die wynland © Francois de Jongh, 21/11/21 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…