Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
2 March 20223 May 2022

Rusland en Oekraïne: Hoe voel jy?

 

 

 

Versindaba nooi Afrikaanse en Nederlandse digters uit om gedigte voor te lê oor die huidige konflik tussen Rusland en die Oekraïne.

Enige digter wat al by ʼn hoofstroomuitgewer ʼn solobundel gepubliseer het of ʼn digter van wie ten minste 3 gedigte in een of meer versamelbundels opgeneem is wat by hoofstroomuitgewers verskyn het, mag deelneem. Alle gedigte wat ingestuur word, sal vir beoordeling in aanmerking kom, maar Versindaba se Inhoudsbestuurder behou die reg voor om te besluit of ʼn gedig op die tuisblad gepubliseer word of nie. Gedigte wat op enige wyse beledigend of verkleinerend is, wat ekstremistiese sentimente verkondig of wat as haatspraak geïnterpreteer kan word, sal nie geplaas word nie.

Die kompetisie sluit op 30 April 2022, en die wenner ontvang R500 as prysgeld.

Daar is geen beperking op die aantal inskrywings per digter nie. Slegs gedigte in Afrikaans of Nederlands sal aanvaar word. Slegs Nederlandse digters wat ʼn bankrekening in Suid-Afrika het, sal vir ʼn prys in aanmerking kom, aangesien ons nie fasiliteite het om prysgeld in oorsese rekeninge in te betaal nie. Nederlandse digters wat nie in aanmerking wil kom vir die prysgeld nie, is egter ook welkom om inskrywings te stuur.

Elke inskrywing moet afsonderlik as ʼn Word-dokument by ʼn e-pos aangeheg word: Arial, 11-punt, dubbelspasiëring, asseblief. Inskrywings kan gestuur word aan die Inhoudsbestuurder van Versindaba by die onderstaande e-posadres:

 

taljard.marlies@gmail.com

 

Foto: Reuters

https://www.aljazeera.com/news/2022/1/29/ukraine-calls-on-west-to-be-vigilant-and-firm-in-russia-talks

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d