Persverklaring: AVBOB Poetry
Malika Ndlovu (Foto: Dirk Skiba)
11 March 2022
Poësie as genesing in Menseregtemaand, met Malika Ndlovu
In Maart gee die AVBOB Poësiekompetisie erkenning aan diegene wat werk om menseregte te bevorder. Histories onthou ons Sharpeville (21 Maart 1960), maar die beskerming van menseregte en herstel van menseregtevergrype is ‘n voortdurende opdrag. Malika Ndlovu is deel van die Spieel Arts Therapies Collective, ‘n Suid-Afrikaanse organisasie wat daartoe verbind is om gemeenskapsgebaseerde kreatiewe inisiatiewe te verskaf wat ongelykheid en intergenerasionele trauma aanspreek.
Lees die hele persverklaring by hierdie skakel:
https://www.avbobpoetry.co.za/Blog/View/92