9 May 2022 Gerrit Theron. Waarskuwing Waarskuwing die angel van ‘n perdeby moet jy soos die pes vermy want as hy jou steek brand jy vir ‘n volle week © Gerrit Theron, 2022 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…