Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
10 May 202211 May 2022

Johann Lodewyk Marais. Xavier Bolsonaro   

 

Xavier Bolsonaro                      

            1955–

 

In die lug bo die reënwoud

hang die donker wolke van rook

en in ’n groter oopte knak

bome en val verpletterd neer.

 

Aras vlieg vreesbevange weg

en in knetterende vlamme

verkool tapir, lippebeer en boa

asof hulle bloot spesies was.

 

In São Paulo waai dié man sy hand

oor groen vlekke op ’n landkaart

en hou hom koel en berekend

vir die stamme se weeklaag doof.

 

© Johann Lodewyk Marais, 2022

 

Deel:

  • Click to share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Click to share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading...

Lees meer

← Johann Lodewyk Marais. Kennis van die Aarde
Johann Lodewyk Marais. Papaja →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Stephan du Toit. Witgatboom
  • Anne-Marie Bartie. kalf

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Tristia en Alberto Manguel
  • Digtersprofiel: Melanie Grobler
  • Daniel Hugo. Winternag
  • Vincent Oliphant. Soos
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje18 November 2025

    Dié inleiding is inderdaad ‘n aptytwekker soos min.

  2. Joan Hambidge on Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik17 November 2025

    Inderdaad 'n wonderlike boek vir sowel jeuglesers as volwassenes. Vol slimmighede en ou wyshede. As kenner van die tarot sien…

  3. Aldre Lategan on Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik11 November 2025

    Dankie, Joan, jou resensie is net so 'n lekkerte om te lees soos Philip se boek.

  4. Marlies Taljard on Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje10 November 2025

    Besonder insiggewende inleiding wat onmisbaar is wanneer mens so 'n vertaling lees. Baie geluk met 'n wêreldklas vertaling John Boje.

  5. Peet van Schalkwyk on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek10 November 2025

    Baie dankie Vds

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d