Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
23 May 202217 May 2024

Die Afrikaanse Taalmonument: Menings van lesers

 

 

Die Agbare Minister van Sport, Kuns en Kultuur, Nathi Mthethwa, het op 10 Maart 2022 opdrag gegee dat die Afrikaanse Taalmonument se naam moet verander.

Intussen het daar ‘n hewige debat in die koerante en op sosiale media ontstaan oor die wenslikheid al dan nie van dié stap.

Versindaba wil haar lesers die geleentheid bied om op hierdie forum op sinvolle en waardige wyse aan die debat deel te neem. Lesers kan briewe (maksimum 400 woorde) of meningstukke (maksimum 800 woorde) rig aan die Inhoudsbestuurder, Versindaba, taljard.marlies@gmail.com OF kommentaar lewer in die kommentaarruimte van briewe/meningstukke wat verskyn het.

Ons behou die reg voor om te besluit watter briewe/meningstukke geplaas word en geen kommunikasie sal daaroor gevoer word nie. Briewe/meningstukke wat op enige wyse beledigend van aard is, sal nie geplaas word nie. Ons hou skrywers in hulle persoonlike hoedanigheid verantwoordelik vir hulle skrywes. Geen briewe sal onder skuilname geplaas word nie.

‘n Persverklaring van die Afrikaanse Taalmuseum & -monument is by die onderstaande skakel beskikbaar:

https://www.litnet.co.za/persverklaring-deur-die-afrikaanse-taalmuseum-en-monument-oor-n-moontlike-naamsverandering-vir-die-instelling/

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Franco Colin. Na ‘n besoek aan die Afrikaanse Taalmonument

2e gedagtes oor “Die Afrikaanse Taalmonument: Menings van lesers”

  1. Gerard Scharn says:
    25 May 2022 at 21:40

    Misschien is ‘spraakverwarring’ een toepasselijke naam?

    Reply
  2. Karen de Wet says:
    23 May 2022 at 15:16

    Die forum vir Afrikaanse poësie, dan nie?

    Peter Blum, so mooi relevant met sy Kaapse sonnette (1955 in Steenbok tot Poolsee), skryf ‘n verantwoordelikheidskwytskelding aan die begin van die reeks satires:
    “Hierdie sonnette is gebaseer op die Sonetti Romaneschi van Guiseppe Gioacchino Belli (1791-1863). … Peter Blum hou nóg homself, nóg il fu Signore Belli, aanspreeklik vir enige gedagtes of gevoelens wat in die verse uitgedruk word. Enige leser wat in hulle enige aanval op enigiets of enigiemand überhaupt waan, of hond se gedagtes kry, verstaan die verse nie.”

    Die eerste strofe van die tweede gedig:

    2. Oor monnemente gepraat
    Wat spog julle so met julle monnement?
    Hy’s groot ma’ lielak, en hy staan so kaal
    da’ op sy koppie. Wie’t vir hom betaal –
    al daai graniet en marmer en sement?

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d