Die volgende is as die 10 beste gedigte in die kompetisie “Die Fisika as Poësie”-kompetisie aangewys (in alfabetiese volgorde vogens digters):
Nini Bennett – My octopus teacher & Nefolitos
Zandra Bezuidenhout – Digterslaboratorium
Franco Colin – Breinskandering & Stephen Hawking
Joan Hambidge – Die gedig as beurtkrag
Johann Lodewyk Marais – Pofadder & Gretha Thunberg
Mellet Moll – Uurwerk
Gerard Scharn – over het kalibreren van morfogenetische velden