Digtersprofiel. Adriaan Coetzee

 

Adriaan Coetzee se gedigte is in Nuwe Stemme 5 opgeneem en het ook op Litnet verskyn. Sy debuutbundel Gordel verskyn in 2014 by Protea Boekhuis.

Coetzee het grootgeword in die Bankeveld.

Hy woon op Sterkfontein waar hy sy eie tuinboubesigheid bedryf. Volgens Coetzee is hy in murg en been ’n tuinier, met ’n goeie kennis van die natuurlike omgewing waarin hy leef en laat leef.

 

 

 

 

 

[Nota van die Versindaba redaksie: Ons wil graag nuwe en ou digters aanmoedig om vir ons opgedateerde profiele aan te stuur na taljard.marlies@gmail.com 

Van ‘n digter wat al een of meer solo-bundels by ‘n erkende uitgewer gepubliseer het, versoek ons die volgende:

      • ‘n Redelik onlangse foto in JPG-formaat
      • ‘n Lys van publikasies (ook die belangrikste nie-poëtiese publikasies)
      • ‘n Kort lewenskets wat inligting bevat oor o.a. waar en wanneer jy gebore is en grootgeword het, waar jy studeer het, watter beroep jy beoefen of waarmee jy jou tans besig hou, waar jy op die oomblik woon, ens.
      • Enige ander interessante feite oor jou

Skryf asseblief die profiel in narratiewe vorm en nie as ‘n reeks feite ondermekaar nie, ten einde dit meer lesersvriendelik te maak.

Indien jy bereid is om ‘n profiel te skryf oor ‘n gestorwe digter, laat weet my asseblief by taljard.marlies@gmail.com]

 

 

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*