Margaret Cordier. Sonopkoms

 

Sonopkoms

Na die gedig ‘Bevrugting’ van DJ Opperman

 

Ontaards uit die vallei tussen klip

lê uit klei, die berg ‘n skip

en skielik uit die lug het een

sonstraal deur die kloof geglip

 

© Margaret Cordier, 2022

 

Bookmark and Share

Los kommentaar

 

*