Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
15 November 202221 November 2022

Nuwe Bundel. Jerzy Koch: Polkadraai

 

 

 

Polkadraai

Jerzy Koch

 

voor die woorde

die tong tref

swel die keel van klanke

dig en jy leer hoe

om met sagter stem

jou slagsinne uit te spreek

hoe om die tonnel

uit te kap in die rots

van vervreemde taal

 

Polkadraai is Koch se tweede bundel Afrikaanse gedigte. Reeds met sy debuut, Pleks van plaas (2020), het hy hom gevestig as ’n unieke en boeiende stem in die Suid-Afrikaanse digkuns. In hierdie nuwe verse gooi hy vanuit Pole ’n polkadraai deur die taal en die land. Hy voel so tuis in Suid-Afrika dat hy homself beskryf as: olea europaea / subspecie africana.

 

Oor die outeur

Jerzy Koch is vertaler, digter, akademikus en verbonde aan die A. Mickiewicz-Universiteit in Poznań, asook aan die Universiteit van die Vrystaat en Stellenbosch Universiteit. Hy is die skrywer van ’n omvattende literatuurgeskiedenis oor Afrikaans. Vir sy vertaal-oeuvre het hy in die Lae Lande die M. Nijhoff-prys ontvang. Hy het in Pools bloemlesings gemaak uit die gedigte van Ingrid Jonker (1993), Antjie Krog (2017) en Breyten Breytenbach (2018), en prosa van Wilma Stockenström (2021) en Etienne Leroux (2023) vertaal.

 

Die  bundel is deur Turksvy Uitgewers uitgegee.

 

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Nuwe Bundel. Bester Meyer: Rebel Song
Nuwe Bundel. Clinton V. du Plessis: 60 Op 60 →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d