Vaalvalk
‘n pastiche vir W.E.G. Louw
Swart word die wêreld
van beurtkrag se wee,
en ‘n treurige wals
is die vroemore dreun;
dou op die omsetters, geen krag wat draai,
net ‘n generuitertjie wat sing soos hy draai, soos hy draai …
© Joan Hambidge