19 October 2023 Jacques Boshoff. D-dag D-dag Luid is die aankoms in die Hoëveld van hierdie deurwinterde kryger, wat die laaste soldate van lente, met donder en bliksem verwyder. © Jacques Boshoff, 2023 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…