Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
14 December 2023

Ingrid Jonker. Twee vertaalde gedigte.

 

Ingrid Jonker. Vertaling van Afrikans in Engels. Vert. deur Ilze Gertenbach

 

 

The Sculptor

[for F. Cuairan]

 

As the shortsighted night in shining lights falls

and shadows from stone and chisel calls:

 

I’m creating and my body turns that of a bull

outraged as of my food and bed have been fooled

 

and bump ’gainst the door, the clay and the rock

and snort as my bones bounce twixt iron bolts

 

and pant locked into the sparseness of wall

and burst ’gainst the plaster of hours that fall.

 

And once I go silent against a wood cross

I am the longing and the hands of God

 

the Son of man with eyes that are broken

and I bleed white once the dagger has spoken

 

and then I died, wounded and maimed

with my crown and my fear in the earth now stayed.

 

But later I wake as a little boy laughing

across the white sand, in evening’s feet chaffing

 

washed out by the ocean, at one with the grass

and bamboo reeling as more waters pass,

 

taut now in marble, expectant I wave

as evening bells revel across ocean’s waves.

 

Exhausted in bed I turn human at night

Cuairan re-born, that’s eating and bright

 

That baths and dresses and lips that can touch

Joyful and pure and almost untouched

 

That sleeps in the rust of the moon ’gainst the glass

– the doors and the windows, the slats downcast.

 

©  Ilze Gertenbach (vertaler)

 

 

Die Beeldhouer

aan F. Cuairan

 

As die aand half-blind in die skitterligte daal

en skadu’s uit die klip en beitels haal:

 

skep ek en word ek die lyf van ‘n bul

verwoed uit sy kos en sy lê plek gekul

 

en stamp teen die deur, die klei en die rots

en snork as ek teen die staalwerwels bots.

 

en hyg opgesluit in die lengte van mure

en bars teen die gips van die woekerende ure.

 

En wanneer ek stil teen ‘n kruishout word

is ék die verlange in die hande van God

 

die Seun van die mense en die oë wat breek

en bloeie ek wit as die dolk in my steek

 

en het ek gesterf, verwond en vermink

met my kroon en my vrees in die aarde gesink.

 

Maar ontwaak ek later as ‘n seuntjie en lag

oor wit sande in aande huppelend draf

 

uitgespoel deur die see, een lyf met die wier

en bamboes wat slinger en water wat tier,

 

verstrak ek in marmer vol verwagting en wink

as die aandklokke wyd oor die branders rinkink.

 

Uitgesput op my bed word ek mens in die nag

Cuairan weergebore wat eet en wat lag

 

wat bad en wat aantrek en lippe aanraak

jubelend en suiwer en byna volmaak

 

wat slaap in die roes van die maan teen die ruit

-die deure en vensters en hortjies gesluit.

 

©Ingrid Jonker , Versamelde Werke (1994: 36)

 

****

 

Fright

You are

a restless ocean;

it’s strange how your love

is a fear; I’m afeared

As you gush and pour around me

Until I flee

Across the sand

To the water’s edge, shaking.

Your word is a splashing wave

and your foam, your white pride

But what happens and changes

In the deep dark green of your breast?

 

© Ilze Gertenbach (vertaler)

(Jonker 1994: 151)

 

 

Skrik

Jy is

’n rustelose see;

dis snaaks hoe jou liefde

’n vrees is; ek is bang

As jy stort en styg om my heen

Tot ek vlug

Oor die sand

Van die bewende waterkant heen.

Jou woord is ’n klotsende brander

en die skuim jou wit trots

Maar wat gebeur en verander

In die donkergroen diep van jou bors?

 

© Ilze Gertenbach (vertaler)

(Jonker 1994: 151):

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← N.P. van Wyk Louw – vertaling in Engels

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • AVBOB Persverklaring
  • Joan Hambidge. Cussons twee verse oor rose
  • Ferdi Wheeler. Mars
  • Willem M. Roggeman. Het wit van Roger Raveel
  • bevan boggenpoel. winter

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d