beethoven
o dogter van elysium
elegant soos ‘n godin
ons betree u heilgdom
o hemelse wese
oorstelp van vreugde
betree ons u teenwoordigheid
u betowering bring eenheid
waar gewoonte verdeeldhied bring
maar alle mense sal een word
waar u ookal loop
en u sagte teenwoordigheid
sal ons almal saam bekoor
buig voor hom
die skilder van die heelal
© Hennie Maartens, 2024