4 August 20241 August 2024 Pirow Bekker. Spookbeen Spookbeen Deur al die eeue ridders van die harp en serfyn jaag digters die skone na by seekolos en swyn. Maar Dawid by Saul sterk ook sy eie gemoed teen die lank vermiste ribbebeen se pyn. © Pirow Bekker, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…