30 October 202430 October 2024 Anita van der Walt. daar het jy dit daar het jy dit (’n tanka) die ware liefde woeker regstreeks met die dood spring hoog soos Masai loer kort-kort oor sy skouer as glimpie van die waarheid © Anita van der Walt, 2024 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…