28 January 2025 Hennie Maartens. liefde liefde wanneer ons twee sterwe sal ons sonder skroom op alchemiese wyse soos Bloemkomboom- sade in die grond ontkiem en sal die aanraking van ons blare ons wedersydse liefde besing © Hennie Maartens, 2025 Deel: Share on Facebook (Opens in new window) Facebook Share on X (Opens in new window) X Like this:Like Loading…