Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
10 April 202511 April 2025

Keith Oliver Lewis: Eersteplekwenner: Kyk hoe ver het ons gekom gedigtekompetisie

 

 

my taal, no ghap

 

interesting feit: ʼn is ʼn veswakking vannie ouer

litwootvorm een (AWS, 2009) & ʼit maak sin dattie

 

afkappingstieken shaped is soese traan

daai     black hanging grief     is altyd daa

 

nessie gront en dié taal mos altwie myne

dan skielikie mee nie soes byrie poskantoor

 

innie neelsie    silwer krulle van gewese goue hare

haa gekriekelde hanne certify my ID copy

 

sê ek praat baie mooi.  sê my Afrikaans is

ordentlik. sy wag vi my om dankie te sê

 

Afrikaans, Afrikaans met haa dubbele ontkenning

willie vi my kennie      vraag: hoeveel begrafnispamfletjies

 

moet geprint wôt in my taal voodat ʼit rerag myne is? anwoot my

anwoot my! interesting feit: die eeste Afrikaanse teks

 

was geskryf in Arabiese letters /tonge noggie unstiched

maa cursive soesie swirlkous gevleg deu my suste se hare

 

cursive soesie wasgoedt se edges wat ouma overlap oppie

lyn om pennietjies te spaar, cursive & slant soes derra

 

bearing allie weight van bruin wies   no ghap

Afrikaans is myne alien & allie gate innie vokale

 

issie boelet holes ʼie oekie die gront se oep bekkie

maa liewes portals na ʼn plek waa ôs mobile toe gan

 

& liewentag trug kô. elke diftong is ekke reunited

met my broese oppie fletse se trappe

 

waa ôs oep mont lag, tonge dusk orange van lukwartels iet

 

 

Keith Oliver Lewis

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← Aankondiging van wenners: Kyk hoe ver het ons gekom
Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • Dylan Allen. Ma
  • Hendrik J. Botha. Vir Joan op sewentig.
  • Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)
  • Vers-en-klank: Joan Hambidge
  • Gerard Scharn. het boek job herzien

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  2. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

  3. Marieta McGrath on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie31 August 2026

    Ek hou hiervan.

  4. Johan Coetzee on Joan Hambidge. Om die hemel te dekonstrueer30 August 2026

    Die hemel... of hel is opgedollie.

  5. DIETLOFF VAN DER BERG on Resensie: “In memoriam, Johann de Lange” (Johann Lodewyk Marais en Joan Hambidge)28 August 2026

    Soekie, ja, ek stemsaam. Van 'Boondoks' tot 'Gelykenis' is daar net soveel wat mens tref en weer wil herlees.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d