Voorlopig
By die opruim
het ek ‘onderhoud
van ‘n halfeeu
gelede afgekom,
eintlik het daar niks
verander sedert ek
dit as twintiger
gesê het nie:
ek voel my nêrens
tuis nie, ek hang
oral tussenin
maar voorlopig
hang ek goed
© Miel Vanstreels, 2026
Voorlopig
By die opruim
het ek ‘onderhoud
van ‘n halfeeu
gelede afgekom,
eintlik het daar niks
verander sedert ek
dit as twintiger
gesê het nie:
ek voel my nêrens
tuis nie, ek hang
oral tussenin
maar voorlopig
hang ek goed
© Miel Vanstreels, 2026
Stout gedig! Baie snaaks!
Dankie, Marieta