Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
5 October 2026

taki du plessis.  Sonnet vir NP

 

Foto 23:   Boesmangras

https://photos.app.goo.gl/yMJaFhYqpg1ETy678

 

 Sonnet vir NP

 

elk geslag opnuut in verwondering

onpeilbaar die diepgang van jou denke

pynlik die bewussyn van verlange

‘n lewenslot oor elke mens gebring

 

intens gesoek na dit wat waarheid is

misterie wat heel die mensheid ontwyk

ewig hunker is die innerlik stryd

wat tot sterre roep om betekenis

 

jou woorde is die boom wat aanhou groei

die wind wat elke spinnerak verwaai

die son wat lewe bring en weer laat bloei

 

jy het gesaai waar ons met moed kan maai

die krag wat keer dat twyfel oor ons vloei

jou woorde rig ons na die lig te draai

 

© taki du plessis, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

taki du plessis. NPvWL →

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge en Dietloff van der Berg in gesprek oor “Apofatiese lens”
  • Driekie Grobler. verbeur
  • Hennie Meyer. WOU
  • Hennie Meyer. Ballade van die dose
  • Andrea Sieberhagen. Sterrewag

Nuutste kommentaar

  1. Sandri on Pierce van Tonder. Drumpel6 October 2026

    Puik

  2. Anzé Bezuidenhout on Pierce van Tonder. Drumpel5 October 2026

    Puik gedoen Pierce!

  3. Johan Anker on Joan Hambidge. Sheila Cussons2 October 2026

    Baie dankie vir hierdie bespreking! Ek is self n groot bewonderaar van Cussons en het elke Pinkstertyd haar gedigte met…

  4. Joan Hambidge on Resensie: Vers & Kapittel III (Daniel Hugo)28 September 2026

    Dewald, dankie vir hierdie argivering. Die buitengewone kennis van die digter en literator is verbysterend.

  5. Helené Coetzee on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)27 September 2026

    Wat 'n aangrypende boek!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d