Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
23 October 2026

Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)

 

1

 

Denke ich nun an alles, was da wächst

und wachsend stets gedeiht, fein balanciert

noch von bestand ist in zusammenhang und sinn,

obwohl der zeiger fällt und sterne aus

dem himmel fallen, wie die feigen fallen,

die pole schmelzen, alles drohend über-

schwemmen, die erde wärmer wird und wir

gewohnt an pestilenzen, denn die Zeit läuft aus;

diesem verfall zu wehren, werde ich mit

ackern und aussaat keine zeit verschwenden,

sondern vermehre lieber eine feige,

mit einem einschnitt, einer blanken klinge,

mit einem bleistiftspitzermesser, und

pfropfe dich auf den baum der Poesie.

 

„Sonett 15“, William Shakespeare

 

***

 

1

 

Sou ek begin te dink aan als wat groei

en groeiend steeds gedy, sekuur nog hang

in samehang en sin, in fyn balans,

hoewel die uurwerk kantel, sterre uit

die lug begin te val soos vye val,

die pole smelt en dreigend als oorspoel,

die aarde warmer word en ons gewoond

aan pestilensies, want Tyd loop uit;

om dié verval te weer sal ek nie tyd

verspil deur saad in goed bereide grond

te druk, maar eerder met ʼn sny ʼn vy

dan prokreëer, ʼn lem gebruik wat blink

toevou, ʼn potloodskerpmaakmes, en fluks

jou in die boom van Poësie inent.

 

“Sonnet 15”, William Shakespeare

 

Bron:

Johan Myburg. Steierwerk. Kaapstad: Human & Rousseau (2026)

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Anne-Marie Bartie. kapitulasie
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember

Nuutste bydraes

  • Marthé McLoud. Hierdie angs, hierdie angs
  • Johan Myburg. Vertaling uit Afrikaans in Duits. (Vert. Robert Schall)
  • Johann Lodewyk Marais. Spartacus-dahlia
  • Loftus Marais. Veksilologie
  • Bernard Odendaal. Kaapse draai

Nuutste kommentaar

  1. Dr PS Swathe on Margaret Cordier-Biermann. Soom22 October 2026

    Ja nee ne

  2. Dr PS Swathe on Marius Crous. Vier gedigte22 October 2026

    Paar swak reels aanmekaar gekak.

  3. Dr PS Swathe on Resensie: Om ’n Melkweg te skep (Erwin Rode)22 October 2026

    Die resensie plaas nie 'n enkele goeie gedig nie. Die bundel is hopelik beter as alledaags.

  4. Dr PS Swathe on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)22 October 2026

    Nou ja toe. Vragie: Is hierdie gedigte werklik so 'centre aligned ' geskryf? Wow, dis dapper. Of nie. En 'n…

  5. Margaret Cordier-Biermann on Resensie: “Spiraal” (Margaret Cordier-Biermann)22 October 2026

    Ek verwelkom kritiese lees, en ek is dankbaar vir die gedigte wat Marlies Taljard as juweeltjies uitgelig het. Die resensie…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d