Afgeronde bundelkomposisie en estetiese selfvertroue in Dolf van Niekerk se Portrette in my gang (PRYS: R150.00 (BTW ingesluit); ISBN: 978-1-4853-0230-8 (gedrukte boek); 978-1-4853-0231-5 (e-boek); 978-1-4853-230-8 (ePub), Sagteband; 62 bls. Protea Boekhuis, 2015) Resensent: Andries Visagie Dolf van Niekerk se digbundel Portrette in my gang (Protea Boekhuis, 2015) is die jongste toevoeging tot sy produktiwiteit as…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: Atropos (Hendrik J. Botha)
Die lewe is ’n grensgebied Atropos – Hendrik J. Botha [Queillerie, 2015; Prys : R175, Bladsye : 96, Sagteband; ISBN-13 : 9780795801020, Epub-ISBN : 9780795801037.] Resensent: Heilna du Plooy Daar bestaan ’n hele tradisie van dokters wat dig en dit is nogal verrassend watter name almal op so ’n lysie verskyn. John Keats, die sentrale…
Resensie: Voor-bode (Cas Vos)
Voor-bode – Cas Vos. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-4853-0542-2. 143 bladsye. Sagteband. Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit) . Met hierdie negende bundel van hom (naas twee bundels Engelse vertalings uit sy oeuvre, gelewer deur Leon de Kock) bevestig Cas Vos, ’n afgetrede teoloog, sy eiesoortige digterskap binne die Afrikaanse digkunswêreld. ’n Religieuse digter is…
Resensie: skryn (Emma Bekker)
skryn deur Emma Bekker. (Protea Boekhuis, 2015, ISBN: 978-1-4853-0477-7, Formaat: Sagteband, 96p.) Resensent: Dr Amanda Lourens Die woord “skryn” is waarskynlik meer bekend in die afgeleide vorm “skrynend” of “skrynerig”, met die betekenis van pynlik of brandend, volgens die HAT. Die werkwoord “skryn” het veral die figuurlike betekenis van “ ’n [b]randende pyn gee of…
Resensie: Uithoeke/outcorners (Hans Pienaar)
Uithoeke/ outcorners: Fotogedigte/Photopoems. Hans Pienaar. Altviolet, Melville, Johannesburg. (www.altviolet.co.za.) Slapband en grootformaatboek met foto’s. 150pp. ISBN: 978 0 620 6444 33. Resensent: Marius Crous In haar gesaghebbende On photography (1977) gebruik Susan Sontag die metafoor van Plato se grot om aan te dui hoe ons visueel verarm vasgevang sit en die spesiale rol wat foto’s speel…
Resensie: vry- (Gilbert Gibson)
vry–. Gilbert Gibson. (Human & Rousseau. ISBN 978-0-7981-7053-6.) Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die NWU) Met sy vier vorige bundels, veral die laaste drie (Kaplyn, 2007; oogensiklopedie, 2009; en [vii], 2013), het Gilbert Gibson hom as ’n belangrike eietydse verteenwoordiger van die meer “hermetiese”, oftewel geslote of moeilik toeganklike soort verskuns in Afrikaans gevestig. Hierin is…
Resensie: Skynskadu (Christine Barkhuizen le Roux)
SKYNSKADU – Christine Barkhuizen le Roux. (Naledi, 2015; R179 – CD ingesluit; pp 108, ISBN: 978-0-928316-11-7; EPUB; 2015) Resensent: Marlies Taljard “There is no coming to consciousness without pain. People will do anything, no matter how absurd, in order to avoid facing their own Soul. One does not become enlightened by imagining figures of light,…
Resensie: Boekstaaf (Nini Bennett)
Boekstaaf deur Nini Bennett (Cordis Trust Publikasies, 2015; ISBN: 978 09922057 44, Formaat: Sagteband, 87 pp.) Resensent: Marius Crous Op die voorblad van Nini Bennett se digbundel word die leser gekonfronteer met Liekie Fouché se Another world is calling. Dit is ’n studie in blou, van ’n man met ’n hardebolkeil en tas, wat uitkyk…
