Fotostaatmasjien deur Bibi Slippers. (Tafelberg, 2016, ISBN: 978-0-6240-8073-2, Formaat: Sagteband, 122pp.) Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit) Die naam Bibi Slippers was voorheen veral te ken uit haar joernalistieke bydraes. Hier en daar, in die pers en op die Wêreldwye Web, of in boekpublikasies soos Nuwe stemme 4 en die huldigingsbundel vi’ Adam…
Category: Resensies
Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.
Resensie: Sulamiet (Lina Spies)
Sulamiet deur Lina Spies Naledi, 2016; Slapband: bl 87; ISBN: 978 0 928316 47 6 Resensent: Marius Crous In sy profiel oor Lina Spies in Perspektief en profiel beskryf E.C. Britz (2016: 690) haar poësie as synde gekenmerk deur “fraai en soms speelse poetiese (sic) segging”. Vergelyk hy haar werk met die sosiaalbewuste…
Resensie: Die aarde is ’n eierblou ark (Susan Smith)
Die aarde is ʼn eierblou ark. Susan Smith. Protea Boekhuis. 2016. ISBN: 9781485307167 Prys: R160.00, Sagteband, 95 bladsye. Resensent: Zandra Bezuidenhout . Groen reis deur ’n alomvattende heelomal . Ek, mens van mense glo in een Materie-energie wat eons gelede voor alle wêrelde die alomvattende heelomal van dreunende spirale in werwelende ewewig gestel het; …
Resensie: In ‘n oomblik (Cas Vos)
In ‘n oomblik deur Cas Vos. Naledi, 2016 Resensent: Tom Gouws Te veel verspeelde oomblikke Hierdie nuwe publikasie is Cas Vos se tiende digbundel in sewentien jaar. Dit sluit nie sy twee knap vertalings, Fragmente uit die Ilias en Fragmente uit die Odusseia, in nie. Voeg daarby die werk wat hy as samesteller doen, asook…
Resensie: By die nag se wit kant in. (Etienne Terblanche)
By die nag se witkant in – Etienne Terblanche (Protea Boekhuis, 2016; ISBN 9781485306016, Sagteband, Bladsye: 104) Resensent: Marlies Taljard “In my vingers vonkel ʼn miljoen beginne”. Hierdie reël uit die gedig Gloed verwoord een van die vernaamste temas wat Etienne Terblanche in sy debuutbundel By die nag se wit kant in ontgin, naamlik die voortdurende…
Resensie: Indeks (Joan Hambidge)
Indeks deur Joan Hambidge. (Human & Rousseau, 2016, ISBN: 978-0-7981-7296-7, Formaat: Sagteband, 129p.) Resensent: dr Amanda Lourens I Indeks is Joan Hambidge se ses-en-twintigste bundel, en daarmee is haar status as die mees produktiewe digter in die Afrikaanse literêre wêreld stellig onbetwisbaar. Met hierdie feit in gedagte, is ’n leser se eerste vraag oor…
Resensie: ’n Hunkering se grein (Johann de Lange)
’n Hunkering se grein – Johann de Lange Resensie deur Heilna du Plooy Johann de Lange is ’n gevestigde en gerespekteerde digter in Afrikaans. Omdat sy werk meermalig bekroon is, met die Ingrid Jonker-prys in 1983, die Rapportprys vir poësie in 1990 en die Hertzogprys vir poësie in 2011 vir Die algebra van nood, en…
Resensie: In die grot van die sibille. (Juanita Louw)
In die grot van die sibille – Juanita Louw (Quellerie, 2016; ISBN: 978 0 7958 0123 5, Slapband: 92bl.) Resensent: Marius Crous I Die titel van Juanita Louw se debuutbundel, In die grot van die sibille, asook Daniel Hugo se opmerking in die flapteks dat hy beïndruk is deur die “wye verwysingsraamwerk” van Louw se digbundel, verklaar…
