Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie: Solank verlange die sweep swaai (Danie Marais)

22 July 201423 July 2014 By Versindaba

Solank verlange die sweep swaai deur Danie Marais (ISBN: 9780624068426; R150.00; Sagteband, 112pp; Tafelberg,  2014) Resensent: Tom Gouws Poëtiese nawelstaar op 41   Danie Marais se debuutbundel, In die buitenste ruimte (2006), het die Afrikaanse literêre toneel soos ’n baie opwindende dog onverwagte ruimteskip getref. Dit is oorvloedig bekroon, met die Ingrid Jonker-, Eugène Marais-…

Read More

Resensie: Assignaat (Willem Krog)

18 July 201417 July 2014 By Versindaba

Assignaat deur Willem Krog (Uitgewer: Hond, ISBN: 978 1 874969 204; Slapband, 79pp.) Resensent: Marius Crous Willem Krog het in 2011 debuteer met die roman Jacobus wat handel oor die ontnugterde Jaco Malan wat krities staan teenoor die Suid-Afrikaanse bestel en dit sterk oorweeg om te emigreer. Veral die vrese en ontnugtering van wit Afrikaanse…

Read More

Resensie: In ligte laaie (Jannie Malan)

30 June 20141 July 2014 By Versindaba

In ligte laaie deur Jannie Malan. (Pretoria Boekhuis, 2014, ISBN: 978-1-4853-0078-6, Formaat: Sagteband, 127p.)   Resensent: Amanda Lourens In ligte laaie is Jannie Malan, ’n Nuwe stemme 4-digter, se eerste solobundel.  Die titel herinner die leser aan die uitdrukking “in ligtelaaie staan”, wat natuurlik verwys na ’n toestand van aan die brand wees.  Die meervoudige…

Read More

Resensie: vyf-en-veertig skemeraandsange (Breyten Breytenbach)

18 June 201423 June 2014 By Versindaba

Breytenbach, Breyten. vyf-en-veertig skemeraandsange uit die eenbeendanser se werkruimte. (Kaapstad: Human & Rousseau, 2014). Resensent:  Heilna du Plooy Is dit belangrik dat daar in Afrikaans soveel digters is wat vir dekades lank aktief bly skryf, selfs as die dekades meer word? Is hierdie verskynsel opvallender in die Afrikaanse letterkunde as in die letterkundes van ander…

Read More

Resensie: Die Roebaijat, Omar Khajjam. (Vert. Daniel Hugo)

16 June 201419 June 2014 By Versindaba

Omar Khajjam: Die Roebaijat. Vertaal deur Daniel Hugo. (Protea Boekhuis. ISBN: 978-1-4853-0086-1. Prys: R150. 76 bladsye. Sagteband.) Resensent: Zandra Bezuidenhout   Uit die digterlike tulband van Omar Khajjam Waarom ʼn versameling kwatryne lees van ʼn digter wat in 1048 in Persië gebore is, en wie se lang gedig (soos dit soms beskou word) reeds ses…

Read More

Resensie: Gordel (Adriaan Coetzee)

5 May 20147 May 2014 By Versindaba

Gordel deur Adriaan Coetzee  (Protea Boekhuis, Pretoria, 2014; Slapband, 79 pp; ISBN: 978 1 4853 01011) Resensent: Marius Crous   Van die groep digters wat in Nuwe stemme 5 gedebuteer het, is Adriaan Coetzee die eerste om ‘n eie bundel te publiseer. Dié bundel (Gordel) bestaan uit sestien afdelings en word ingelei met ‘n teks…

Read More

Resensie: Reisiger te perd (Piet van Rooyen)

23 April 20145 May 2014 By Versindaba

Resensent: Dr Amanda Lourens Reisiger te perd: 100 gedigte oor perde deur Piet van Rooyen. (Pretoria Boekhuis, 2013, ISBN: 978-1-4853-0025-0, Formaat: Sagteband, 120p.) Piet van Rooyen, wat veral ook as romansier bekend is, debuteer in 1973 met Draak op die erf, waarna Rondom ’n boorvuur (1983), Goedsmoeds (2002) en Kwansuis (2008) volg, telkens met redelike…

Read More

Resensie: Stil punt van die aarde (Johann de Lange)

26 March 20145 May 2014 By Versindaba

stil punt van die aarde deur Johann de Lange (Human & Rousseau, 2014: ISBN: 9780798164917; Prys (insl. BTW): R 170.00; Formaat: Sagteband, 128pp.) Resensent: Tom Gouws   Jy lees asemloos en vol verrukking As kind was die Bybelverhaal van die Israeliete wat deur die Rooi See beweeg, met die siedende Egiptenare agter hulle aan, in…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon