Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Resensies

Daar word gepoog om van elke nuwe Afrikaanse digbundel wat by ‘n gevestigde uitgewer verskyn, ‘n resensie op hierdie webblad te lewer. Vir ‘n inhoudsopgawe kyk na die opsies heelbo aan hierdie webblad.

Resensie:’n Digter in Antwerpen (Leonard Nolens, vertaal deur Daniel Hugo)

16 June 2015 By Versindaba

’n Digter in Antwerpen – Leonard Nolens, vertaal deur Daniel Hugo Resensent: Heilna du Plooy Potchefstroom Junie 2015 I Een van die bekendste uitsprake oor die vertaling van poësie is gemaak deur Robert Frost: “Poetry is what gets lost in translation” . Die volledige uitspraak van Frost, wat kom uit Conversations on the Craft of…

Read More

Resensie: bladspieël (Marlise Joubert)

3 June 20158 June 2015 By Versindaba

bladspieël deur Marlise Joubert. (Human & Rousseau, 2015, ISBN: 978-0-7981-6954-7, Formaat: Sagteband, 110p.) . Resensie deur dr. Amanda Lourens . I. Alhoewel die digter Marlise Joubert in ’n onderhoud met Gisela Ulyatt die mening uitspreek dat haar agste bundel, bladspieël, nie deur een konsep of motief gedomineer word nie, is daar tog ’n versugting wat…

Read More

Resensie: Narokkong (Riël Franzsen)

5 May 201510 May 2015 By Versindaba

Narokkong. Riël Franzsen. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-4853-0410-4. Sagteband. 64 bladsye. Prys: R150. Resensent: Zandra Bezuidenhout   Die skaduwêreld onder die narokkong se vlerk ʼn Enkele woord kan met jou toor; soos “narokkong”, die skrikvoël met die donker, afgetrokke oë wat sy naam by ʼn Masaistam gekry het; die een wie se nimmereindigende, droewe roep al…

Read More

Resensie: “Skadu oor die sonwyser” (Kobus Lombard)

10 April 201515 April 2015 By Versindaba

SKADU OOR DIE SONWYSER – KOBUS LOMBARD (Protea Boekhuis, 2015) Resensent: Marlies Taljard   Toe ek Kobus Lombard se vierde bundel, Skadu oor die sonwyser lees, het dit my met die illusie van Bonsaikuns gelaat. ʼn Bonsai is ʼn boom wat klein genoeg gehou word om in ʼn houer te groei. Ten spyte van die…

Read More

Resensie: “Takelwerk” (Daniel Hugo)

2 April 20157 April 2015 By Versindaba

Takelwerk deur Daniel Hugo, (Human & Rousseau, 2015) Resensent: Marius Crous ‘n INTELLEKTUELE SPEL MET VERSVORM 1. In sy onderhoud met Bernard Odendaal (op Versindaba, 24 Februarie 2015 ) merk Daniel Hugo, onder meer die volgende op: Emosie is die laaste ding wat my inspireer om ‘n gedig te skryf. (Soms tog wel.) Die digkuns…

Read More

Resensie: Matriks (Joan Hambidge)

23 March 201528 March 2015 By Versindaba

Matriks ; deur Joan Hambidge (Human & Rousseau, 2015) Resensent: Tom Gouws POËTIESE DÉJÀ VU 1. In die uitgewersbrief wat die resensie-eksemplaar van die bundel vergesel, word die volgende toeligting oor Joan Hambidge, die digter, gegee: Joan Hambidge is een van die bekendste literêre figure in Suid-Afrika. As kritikus en resensent skroom sy nie om…

Read More

Resensie: Die mond vol vuur. Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach.

28 January 201528 January 2015 By Versindaba

Die mond vol vuur. Beskouings oor die werk van Breyten Breytenbach. Louise Viljoen. SUN PRESS. 2014. Sagteband. 329 bladsye. ISBN: 978-1-920338-83-1. Prys: R275. Resensent: Zandra Bezuidenhout Binne dieselfde maand en jaar waarin Breyten Breytenbach ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit van Gent ontvang, verskyn Louise Viljoen se gebundelde beskouings oor sy woordkuns. ʼn Dubbele huldiging, sou…

Read More

Resensie: “Nomade” (Johann Lodewyk Marais)

26 January 201527 January 2015 By Versindaba

  Nomade deur Johann Lodewyk Marais [Cordis Trust, 2014; Prys: R150; Formaat: Sagteband; ISBN: 978-0-9870397-8-1] Resensent: Tom Gouws Poëtiese taksidermie op sy beste   Johann Lodewyk Marais beklee ’n nisposisie in die Afrikaanse poësie. Miskien meer as enige ander digter hier te lande dokumenteer hy sy poëties gefokuste ekobewustheid, en in die proses gee hy…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • …
  • 47
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • ND Cronjé. wiskunde
  • Driekie Grobler. skoffeer
  • Digtersprofiel: Pieter Odendaal
  • Yves T’Sjoen. “’n pêrel stilte”
  • Joan Hambidge. Cussons en “Die knetterende woord”

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon