Ons almal herken die prototipe: hy is ’n Suid-Afrikaanse man, waarkynlik nie meer te jonk nie; en hy lig sy vergrootglas en gesels geesdriftig oor sy eerstedagkoeverte, vastereekse en herdenkingseëls. Hy beduie hoe kosbaar die Kaapse Driehoek of die Penny Black is, en sy gedagtes dwaal na Eeufeesvieringe. Hy kan jou pa, oupa, broer…
Category: Blogs
Wicus Luwes. Oor beweging in skilderye, gedigte en spietkops
Daar is sekere benamings wat ‘n mens net nie meer ‘n ander persoon kan noem nie. Dit beteken dat jy nie die persoon van aangesig tot aangesig so kan aanspreek nie. Sekere benamings kan jy slegs voor jou huismense gebruik, miskien dalk slegs voor jou eggenoot. Jy wil die kinders nie verkeerd leer nie: ons…
Nini Bennett. Die estetika van staal
Dit is meedoënlose poësie – en dit praat die taal van skroewe, spykers, gebreekte klip en die stof van atome. I swallowed an iron moon they called it a screw I swallowed industrial wastewater and unemployment forms bent over machines, our youth died young I swallowed labor, I swallowed poverty swallowed pedestrian bridges, swallowed this…
Nini Bennett. Digterlike bloudrukke
Die hoofkarakter in Stieg Larsson se Millennium-trilogie het ’n onuitwisbare indruk op die hedendaagse zeitgeist gemaak. Die Sweedse aktrise Noomi Rapace vertolk die rol van ’n swaar getatoeëerde Lisbeth Salander in die 2011-film, The girl with the dragon tattoo. Selde was daar so opwindende protagonis soos Salander in moderne fiksie – sy is ’n…
De Waal Venter. Deur die eeue het vroue gedig
Sappho. Skildery deur August Mengin Vroue was digters van die vroegste tye toe ons beskawing begin het. Trouens, die heel eerste digter wie naam aan ons bekend is, is ’n vrou1. Ongeveer 2 300 v.C is ’n dogter van koning Sargon van Akkadië gebore. Die koning het haar as jong vrou aangestel as ’n…
Marlies Taljard: Wie was Bra Willie?
Wanneer hy ingekom het, het daar altyd ʼn eerbiedige stilte (hushed silence) oor ons gedaal. Die glimlag, dáárdie glimlag, het almal ingesluit. Dit het vanuit die siel, deur die oë na die mond, na die hele gesig versprei. As sy arms vir jou oopgaan, het jy gevoel jy ís íémand. Hy het ons almal…
Wicus Luwes. Om verf te meng
Ek pen hierdie woorde neer met die doel om voornemende self-doen entoesiaste te laat besin oor die verfproses. As jy nie weet dat ‘duck egg’ en ‘coral’ beide kleure is nie, sal jy vinnig moet leer. Woorde soos ‘groen’, ‘blou’ of selfs ‘rooi’ sal uit jou woordeskat moet verdwyn. Ek verwys hier spesifiek na die…
De Waal Venter. Die eerste digter was ‘n vrou
‘n Voorstelling van Enheduanna Die eerste digter was ’n vrou Ongeveer 2 300 v.C is ’n dogter van koning Sargon van Akkadië gebore. Die koning het haar as jong…
