Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Category: Blogs

De Waal Venter. Die gedig stap uit sy skoene

6 March 20188 March 2018 By Versindaba

Charl-Pierre Naudé Die gedig stap uit sy skoene Elke digter het ’n unieke aanslag, ’n unieke “stem”. As iemand homself of haarself aanbied as digter en daardie persoon het nie daardie unieke werkwyse nie, is daardie persoon nie ’n digter nie, maar ’n nabootser van ander. Daar is wel sekere temas, konsepte en situasies wat…

Read More

Nini Bennett. Desiderata en die populêre kultuur

27 February 20182 August 2018 By Versindaba

  As kind het ek ’n Desiderata-plakkaat begeer. Kompleet in kalligrafie, met die eerste twee woorde “go placidly” in swierige hoofletters geskilder. Nes my vriendin, Michelle teen haar kamermuur gehad het, met A-ha en Duran Duran as bure. Jare later kan ek lag hieroor – maar vir ’n vyftienjarige was dit groot kuns… of lewenswysheid….

Read More

Nini Bennett. Doodles en drome

14 February 20182 August 2018 By Versindaba

Dis ’n warm somersmiddag in 1963. Stanislaw Ulam sukkel om sy oë oop te hou; die wiskundekongres is vervelig. Gedagteloos begin hy om getalle neer te skryf, gevolg deur krabbels en lyne. Die wiskundige sit en doodle, maar vir die ander lyk dit of hy aandagtig sit en aantekeninge maak. Later sou dié genie uit…

Read More

De Waal Venter. Deel III Macchu Piccchu

8 February 2018 By Versindaba

Macchu Picchu Deel III Hoogtes van Macchu Picchu Dit is die derde, en laaste, essay in hierdie reeks oor Neruda se “Hoogtes van Macchu Picchu”. Die ander twee essays het vroeër op Versindaba verskyn en belangstellende lesers kan hulle maklik opdiep. Die drie essays bevat volledige vertalings van al twaalf canto’s van die Macchu Picchu…

Read More

Andries Bezuidenhout. Elke oog sien anders

18 January 201819 January 2018 By Versindaba

Pas klaar met Hilary Spurling se dubbelvolume biografie van Matisse. Soveel om oor na te dink, maar een interessante tema is Matisse se soeke na landskappe wat hom anders oor kleur laat dink het. Matisse het in dieselfde deel van Vlaandere as Van Gogh grootgeword. Soos Van Gogh was sy hele lewe ʼn reis na…

Read More

Wicus Luwes. Wat is ‘n tuiste?

5 January 20185 January 2018 By Versindaba

‘n Tuiste as plek “Ek verkies droë landskappe. Ek hou meer van oopgestrekte veld as tropiese plantegroei,” was ‘n bekende filosoof se woorde aan my. Ek probeer gewoonlik die voor- en nadele van ‘n plek teen mekaar opweeg voordat ek kies. Ek hou van kaggelvure in die Drakensberg se winter. Ek hou van die doringbome…

Read More

Marlies Taljard: Gedigte wat sterk manne laat huil (III)

20 December 2017 By Marlies Taljard

“… what moves me most profoundly is the sublime sublimely articulated, a feeling that language has somehow taken me beyond the boundary of language” (Mark Haddon oor Derek Walcott se Sonnet XLIII). Die bostaande aanhaling uit die bloemlesing Poems that make grown men cry, saamgestel deur Anthony en Ben Holden, gee ‘n idee van die…

Read More

De Waal Venter. Macchu Picchu Deel II

19 December 201719 December 2017 By Versindaba

DEEL II HOOGTES VAN MACCHU PICCHU Hier is die tweede deel van die essay oor Pablo Neruda se beroemde reeks gedigte. In hierdie deel word canto’s V tot VIII behandel. Die literator en kenner van Pablo Neruda se oeuvre, Kay Engler, meen dat Neruda met “Hoogtes van Macchu Picchu” ’n groot deel van sy siel…

Read More
  • Vorige
  • 1
  • …
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • …
  • 100
  • Volgende

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. glasman
  • Anne-Marie Bartie. fake news
  • Anne-Marie Bartie. visum
  • Margaret Cordier. Gestroop
  • Willem de Swyger. bokwagter

Nuutste bydraes

  • bevan boggenpoel. winter
  • Willem de Swyger. Ou Steenmaker
  • Krige Visser. olie op die vier
  • Miel Vanstreels. Terug
  • Elisma van Zyl. Tydloos

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on Gunther Pakendorf. hoe dooier hoe mooier16 September 2026

    Dankie Gunther. So op Breyten se verjaarsdag (Pampoendag). - Marlies Taljard

  2. Annora Eksteen on Gerrit Theron. Die vuurhoutjie11 September 2026

    Net so. Ek kan nie sonner my voorraad vuur houtjies nie. Kerse en gasstofie en die Kaap is heerlik Frans…

  3. Annora Eksteen on Vers-en-klank: Joan Hambidge11 September 2026

    Bai geluk professor Joan! Lank leef! ♥

  4. Bernard Odendaal on Resensie: “Van man tot man” (Olive Schreiner, versorg & verwerk deur JM Coetzee, vert. deur Antjie Krog)10 September 2026

    Jy het my nou nog nuuskieriger gemaak. Dankie, Marlies!

  5. Yves T'Sjoen on Joan Hambidge. Sheila Cussons en Dominique Botha: Die ander waarheid8 September 2026

    Bijzonder interessant, Joan. Er valt een boeiende literatuurgeschiedenis te schrijven op basis van dergelijke literaire correspondenties of consonanties. Dat betekent…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon