‘Ons is nie skuldig nie, ons is (aan)dadig’ Die tema van 2019 se Tuin van Digters is (aan)dadig – ’n skerpskepping van Breyten Breytenbach, wat vanjaar die digter is wat by die Tuin van Digters gehuldig word. Wees nie skuldig om uitdagend en skeppend te wees nie. Wees juis aandadig daaraan – en…