Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba
13 July 2026

C Fritze. Boodskap aan die see

 

Boodskap aan die see

 

Gaan na Hermanus, sê vir die see ek treur oor haar.

Trane syfer deur na die dieptes van die suider-oseaan,

waar dit in die sagte weefsel van ’n weekdier, om een korreltjie sand heen,

swart pêrels in haar bodemlose skoot vergaar.

 

Sê vir die see ek moes my oë aan ’n bergarend offer,

die beeld van skalie en kwartsiet was ondraaglik,

ek wil my met donker seewier beklee.

 

Vannag wil ek in alle eenvoud terugkeer na haar deinings, na haar stilte.

Ek wil my sig in haar getye herwin.

Kom, ontmoet my langs die kuspad, ons moet die orde van die heelal herstel.

 

© C Fritze, 2026

 

Deel:

  • Share on Facebook (Opens in new window) Facebook
  • Share on X (Opens in new window) X

Like this:

Like Loading…

Lees meer

← C Fritze. Oorskot van die dag

3e gedagtes oor “C Fritze. Boodskap aan die see”

  1. Toekie says:
    14 July 2026 at 08:35

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

    Reply
  2. Karin says:
    13 July 2026 at 14:48

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die see, daar waar ek gebore is en grootgeword het.
    Dankie Celesté.

    Reply
  3. Maryna Janse van Rensburg says:
    13 July 2026 at 12:26

    Uitstekend. Mooi.

    Reply

Lewer kommentaar Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Meeste gelees

  • Anne-Marie Bartie. verskille
  • Anne-Marie Bartie. vlinderslag
  • Hendrik J. Botha. Teen sononder
  • Anne-Marie Bartie. bewys van betaling
  • Marius Crous. Twee mombakkiesliedjies

Nuutste bydraes

  • Digtersprofiel: Johan Myburg
  • Joan Hambidge. Piromaan
  • Joan Hambidge. My geliefde voormalig
  • Jasmyn Beetge. Delikaat
  • Hennie Maartens. oorskot

Nuutste kommentaar

  1. Margaret Cordier-Biermann on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels16 July 2026

    Dankie, Andre — jy verf gedigte en ons ry nou tyd en woorde bloots.

  2. Andre Roothman on Margaret Cordier-Biermann. Vrye teuels15 July 2026

    Uiters gemaklik op die literere verteringsstelsel. tyd die tiran het sy deugde.

  3. Toekie on C Fritze. Boodskap aan die see14 July 2026

    Pragtig geskryf. Het dit baie geniet.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Wat ’n vers kan verraai en vermag13 July 2026

    Die onderbenoeming - konkreter: die min woorde - roep treffend ‘n ysliker en aaklige “werklikheid” op.

  5. Karin on C Fritze. Boodskap aan die see13 July 2026

    Dié gedig praat met my hart en met my siel. Ek verlang na die klank en die reuk van die…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon
%d