Alles het niet kom wôd. Deur Nathan Trantraal. Kwela Boeke. ISBN 978-0-7957-0791-9 Resensent: Bernard Odendaal (ATKV-Skryfskool van die Noordwes-Universiteit) Alles het niet kom wôd staan kennelik in die teken van Chokers en survivors, Nathan Trantraal sy dubbele pryswenner-digdebuut van drie jaar gelede. Veral die dikwels verstikkende werklikhede van die lewe in ’n Kaapse…