Andries Bezuidenhout gesels oor sy nuutste bundel “Veelvuldige gebruike vir huishoudelike toestelle” met Louis Esterhuizen. Louis Esterhuizen (LE): Andries, eerstens van harte geluk met ‘n manjifieke bundel; ‘n kragtoestel, inderdaad. Andries Bezuidenhout (AB): Dankie Louis! Ek hou van die “kragtoestel”. Ek hoop maar ek het die positiewe en negatiewe pole reg om gekoppel. LE:…