Magmoed Darwiesj. In Afrikaans vertaal deur Bester Meyer . Die Hoep-Hoep – Magmoed Darwiesj (Ek sien wat ek wil sien, 1993) Ons het nog nie by die land van ons veraf ster aangekom nie. Die gedig trek ons deur die oog van ‘n naald om so ‘n kabaai van ‘n nuwe horison te weef….